Stoom Asem

Receive free shipping when you buy 2 or more stoomasem products

Stoomasem is Suid-Afrika se eerste Afrikaanse weggooibare tjoef (vape) met walms wat waarlik tuis voel in jou mond. Kies uit ons wye reeks geure: Druifkrag, Vanielje Twakkie, Spookwasem, Spanspekbek en vele meer! Stoomasem se verstelbare vloeiklep en unieke verhittingstelsel sit jou totaal in beheer van jou rook ervaring. Kom blaas walms so na jou smaak!

1
    1
    Jou Mandjie
    Vanielje Twakkie
    Vanielje Twakkie
    Qty: 1
    Price: R80,00